Gratis Bybelstories Afrikaans 4

$0.00

Ek maak die Afrikaanse tekenprent-Bybelstories gratis beskikbaar om gratis afgelaai te word. Die doelwit hiermee is om die Woord van die Here aan die hele wêreld bekend te stel. Die stories kan deur enige person gratis afgelaai word en met ander gedeel word, SOLANK DIE STORIES NIE VERKOOP WORD OM WINS DAARUIT TE MAAK NIE.

Die Engelse bewoording is gegrond op die King James vertolking van die Bybel en geparafraseer deur Patricia Loranger.Die Afrikaanse vertaling is gegrond op Die Verklarende Bybel (1983 vertaling) Lux Verbi en gedeeltes uit My PrentjieBybelstorieboek – Christelike Uitgewersmaatskappy 2004. Die vertaler van die Afrikaanse weergawes wil annoniem bly.Alle illustrasies en tekenprente is gedoen deur Patricia Loranger. Kopiereg © 2012 Patricia Loranger.

Description

Gratis Bybelstories Afrikaans 4

NT046 Jesus genees ‘n blinde man by Betsaida
NT047 Die gelykenis van die ongenadige amptenaar
NT048 ‘n Samaritaanse dorp wys Jesus af
NT049 Die vrou wat op owerspel betrap is (2)
NT050 Jesus genees ‘n man wat blind gebore isNT051-Die-Barmhartige-Samaritaan
NT052-Op-besoek-by-Marta-en-Maria
NT053-Die-Here-se-Gebed-Gebed-van-volharding
NT054-n-Waarskuwing-teen-Huigelary
NT055-Die-Gelykenis-van-die-Waaksame-Slaaf
NT056-Jesus-Genees-n-Gebreklike-vrou-op-die-Sabbatdag
NT057-Die-Gelykenisse-oor-Beskeidenheid-en-Gasvryheid-en-van-die-groot-Maaltyd
NT058-Die-eise-van-Dissipelskap
NT059-Die-Gelykenisse-van-die-Verlore-Skaap-en-die-Verlore-Seun
NT060-Die-Gelykenisse-van-die-Saad-wat-vanself-groei-en-die-onkruid-tussen-die-Koring

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gratis Bybelstories Afrikaans 4”

Your email address will not be published. Required fields are marked *