Gratis Bybelstories Afrikaans 3

$0.00

Ek maak die Afrikaanse tekenprent-Bybelstories gratis beskikbaar om gratis afgelaai te word. Die doelwit hiermee is om die Woord van die Here aan die hele wêreld bekend te stel. Die stories kan deur enige person gratis afgelaai word en met ander gedeel word, SOLANK DIE STORIES NIE VERKOOP WORD OM WINS DAARUIT TE MAAK NIE.

Die Engelse bewoording is gegrond op die King James vertolking van die Bybel en geparafraseer deur Patricia Loranger.Die Afrikaanse vertaling is gegrond op Die Verklarende Bybel (1983 vertaling) Lux Verbi en gedeeltes uit My PrentjieBybelstorieboek – Christelike Uitgewersmaatskappy 2004. Die vertaler van die Afrikaanse weergawes wil annoniem bly.Alle illustrasies en tekenprente is gedoen deur Patricia Loranger. Kopiereg © 2012 Patricia Loranger.

Description

Gratis Bybelstories Afrikaans 3

NT031-Jesus-genees-die-dogtertjie-van-Jairus
NT032-Die-vrou-met-bloedvloeiing
NT033 Jesus se laaste besoek aan Nasaret
NT034 Jesus Stuur Sy Dissipels uit
NT035 Die Eerste Vermeerdering van die Brood
NT036 Jesus Loop Op Die See
NT037 Die oorgelewerde gebruike van die Voorgeslagte
NT038 Die Siro-Fenisiese Vrou
NT039 Die Tweede Vermeerdering van die Brood
NT040 Waarskuwing teen Valse Leer
NT041 Wat dit kos om Jesus te volg
NT042 Die Verheerliking op die berg, Jesus skyn!
NT043 Jesus maak ‘n seun gesond
NT044 Jesus Betaal ook Belasting
NT045 Die dissipels argumenteer oor wie die belangrikste is

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gratis Bybelstories Afrikaans 3”

Your email address will not be published. Required fields are marked *