Gratis Bybelstories Afrikaans 5

$0.00

Ek maak die Afrikaanse tekenprent-Bybelstories gratis beskikbaar om gratis afgelaai te word. Die doelwit hiermee is om die Woord van die Here aan die hele wêreld bekend te stel. Die stories kan deur enige person gratis afgelaai word en met ander gedeel word, SOLANK DIE STORIES NIE VERKOOP WORD OM WINS DAARUIT TE MAAK NIE.

Die Engelse bewoording is gegrond op die King James vertolking van die Bybel en geparafraseer deur Patricia Loranger.Die Afrikaanse vertaling is gegrond op Die Verklarende Bybel (1983 vertaling) Lux Verbi en gedeeltes uit My PrentjieBybelstorieboek – Christelike Uitgewersmaatskappy 2004. Die vertaler van die Afrikaanse weergawes wil annoniem bly.Alle illustrasies en tekenprente is gedoen deur Patricia Loranger. Kopiereg © 2012 Patricia Loranger.

Description

Gratis Bybelstories Afrikaans 5

NT061-Die-Gelykenis-van-die-Oneerlike-Bestuurder
NT062-Die-ryk-man-en-Lasarus
NT063-Jesus-laat-Lasarus-uit-die-dood-opstaan
NT064-Jesus-genees-Tien-Melaatse-mans
NT065-Die-Laaste-Oordeel
NT066-Die-gelykenis-van-die-Tien-Meisies
NT067-Die-Gelykenis-van-die-Muntstukke
NT068-Die-Profetiese-Rede-Die-Laaste-Oordeel
NT069-Die-Gelykenis-van-die-Weduwee-en-die-Regter
NT070-Die-Gelykenis-van-die-Fariseer-en-die-Tollenaar
NT071-Jesus-en-die-Kindertjies
NT072-Die-ryk-Jongman
NT073-Die-Gelykenis-van-die-arbeiders-in-die-wingerd
NT074 Die selfsugtige versoek van Jakobus en Johannes

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Gratis Bybelstories Afrikaans 5”

Your email address will not be published. Required fields are marked *