Gratis Bybelstories Afrikaans

Ek maak die Afrikaanse tekenprent-Bybelstories gratis beskikbaar om gratis afgelaai te word. Die doelwit hiermee is om die Woord van die Here aan die hele wêreld bekend te stel. Die stories kan deur enige person gratis afgelaai word en met ander gedeel word, SOLANK DIE STORIES NIE VERKOOP WORD OM WINS DAARUIT TE MAAK NIE.

Die Engelse bewoording is gegrond op die King James vertolking van die Bybel en geparafraseer deur Patricia Loranger.Die Afrikaanse vertaling is gegrond op Die Verklarende Bybel (1983 vertaling) Lux Verbi en gedeeltes uit My PrentjieBybelstorieboek – Christelike Uitgewersmaatskappy 2004. Die vertaler van die Afrikaanse weergawes wil annoniem bly.Alle illustrasies en tekenprente is gedoen deur Patricia Loranger. Kopiereg © 2012 Patricia Loranger.

Showing all 5 results

Showing all 5 results